• Oor WordPress
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Learn WordPress
    • Hulp
    • Terugvoer
AJM
  • Tuis
  • Dienste
  • Nuus
  • Meer oor ons
  • Terme en tariewe
  • Kontak
  • English

MEER OOR ONS

Envelope Linkedin

Dr. Albertus Marais

VENNOOT: DISPUTE EN INTERNASIONALE BELASTING

Doktor in Regte, MCom (Belasting), (GR)(SA), Advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika (nie-praktiserend), SAID Belastingpraktisyn

Meer oor albertus

Dr. Albertus Marais

DIREKTEUR: Dispute en Internasionale Belasting

Envelope Linkedin

Nadat Albertus sy BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf het, het hy sy nagraadse studies aan die Universiteite van Kaapstad en Pretoria voortgesit. Hy het by PwC se korporatiewe en internasionale belastingspan aangesluit en is daarna deur die Wiese-familie se Titan Groep as belastinghoof aangestel. Sedertdien het hy AJM gestig en ook gedurende hierdie tydperk ervaring opgedoen as genoteerde maatskappy direkteur.

Albertus hou ‘n doktorsgraad in regte, is ‘n geoktrooieerde rekenmeester en ‘n advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika. Hy is ook ‘n geoktrooieerde belastingadviseur van die Suid-Afrikaanse Belastinginstituut (SAIT).

As belastingkonsultant ag hy dit belangrik om akademies betrokke te bly in die veld en ingevolge hiervan publiseer Albertus gereeld artikels in akademiese tydskrifte. Sedert 2014 gee hy gereeld lesings by die Universiteit van Stellenbosch se MRek (Belasting) kursus in korporatiewe herstrukturerings en belastingvermyding en hersien hy ook proefskrifte vir die Universiteit van Kaapstad, waar hy ’n senior lektor is by die Fakulteit Regsgeleerdheid. Albertus was die eerste voorsitter van die Young IFA Network (Suid-Afrika), ‘n posisie wat hy onlangs opgegee het. Hy dien nou as verkose lid van die Suid-Afrikaanse tak van die Internasionale Fiskale Vereniging (IFA). Albertus was ook aangestel as lid van Sentraal IFA se Permanente Wetenskaplike Komitee.

Hy het ook as portuurresensent opgetree vir ‘n aantal publikasies, insluitend die South African Regstydskrif, die Tydskrif vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, De Jure asook die Stellenbosch Regstydskrif.

Albertus is gedurende November 2022 deur die President van die Republiek van Suid-Afrika aangestel vir ‘n vyf-jaar termyn tot die Belastinghofbank.

Envelope Linkedin

De wet de villiers

VENNOOT: PRIVAAT KLIËNTE

BRek.LLB, Advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika (nie-praktiserend), SAID Belastingpraktisyn

Meer oor de wet

De Wet de villiers

VENNOOT: PRIVAAT KLIËNTE

Envelope Linkedin

De Wet de Villiers, is aan die stuur as vennoot vir die privaat kliënte praktyk, toegespits op transaksie advies, groepherstrukturering en belasting van oorgrensbelange van privaat kliënte.

Hy het onder meer ‘n BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en is ‘n toegelate (nie-praktiserend) advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika, geregistreerde besigheidsherstruktureringspraktisyn en geregistreerde belastingpraktisyn. De Wet dien ook tans as die Sekretaris-Generaal vir die Suid-Afrikaanse tak van die Internasionale Fiskale Vereniging (IFA).

Voordat hy by AJM aangesluit het, het hy in 2011 by PwC se korporatiewe en internasionale belastingspan in Kaapstad as belastingkonsultant gewerk. In 2014 het De Wet by Imperial Logistics aangesluit as hoof van die firma se kommersiële en regspan, met samesmeltings en oornames in Afrika as hooffokuspunt.

Envelope Linkedin

Pieter janse van rensburg

VENNOOT: SA DIREKTE EN INDIREKTE BELASTING

MRek.LLB, HonsBCompt, (GR)(SA), MAcc, Advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika (nie-praktiserend), SAID Belastingpraktisyn

Meer oor pieter

pieter janse van rensburg

VENNOOT: SA DIREKTE EN INDIREKTE BELASTING

Envelope Linkedin

Pieter Janse van Rensburg is vennoot van AJM se SA Direkte en Indirekte Belasting departement.

Hou hy ‘n BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch asook ‘n HonsBCompt aan die Universiteit van Suid-Afrika en ‘n MRek (Belasting)-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Voordat hy by AJM aangesluit het, het hy sy klerkskap voltooi, as geoktrooieerde rekenmeester by PwC gekwalifiseer en was etlike jare deel van die firma se korporatiewe en internasionale belastingspan in Kaapstad. Hy is ‘n toegelate (nie-praktiserend) advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika.

Pieter was betrokke by die Oostenrykse Red Bull en die Italiaanse Campari-groep se plaaslike afdeling, waar verslaglewering, oordragsprysvastelling en finansiële bestuur die kern van sy pos was. Hy is lid van en behou ook die titel as gesertifiseerde Direkteur van die Instituut van direkteure van Suid-Afrika. Die organisasie fokus op korporatiewe bestuur en die ontwikkeling van nie-uitvoerende direkteure.

Pieter dien as ‘n nie-uitvoerende direkteur op die raad van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Belasting, die grootste erkende beheerliggaam vir belastingpraktisyns in Suid-Afrika. Hy is ook ‘n gereelde gasdosent vir die belastingmeestersprogram aan die Universiteit van Stellenbosch.

Pieter is gedurende November 2022 deur die President van die Republiek van Suid-Afrika aangestel vir ‘n vyf-jaar termyn as ‘n lid van die Belastinghof regsbank.

Envelope Linkedin

Leonard Willemse

DIREKTEUR: SA INDIREKTE BELASTINGSPRAKTYK

GR(SA), BCom Hons (Rek), MCom (Belasting), Geoktrooieerde Belastingadviseur

Envelope Linkedin

Estian Haupt

MEDE-DIREKTEUR: SA DIREKTE BELASTINGSPRAKTYK

BCom (Regte), LLB, MCom (Belasting), Advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika (nie-praktiserend)
Envelope Linkedin

Juanita van der merwe

Mede-direkteur: BELASTINGNAKOMING

MCom (Belasting), HDip in belastingprosesreg, BCom Hons in Belasting, SAID Belastingpraktisyn

Meer oor leonard

Leonard Willemse

Direkteur: SA Indirekte belastingspraktyk

Envelope Linkedin

Leonard Willemse beklee die pos as direkteur binne die SA Indirekte Belastingpraktyk.

Leonard het sy klerkskap voltooi by PwC in Stellenbosch en het 15 jaar post-klerkskap belasting konsultasie ondervinding. Hy was ook vir ses jaar op nagraadse vlak ‘n Senior Dosent aan die Universiteit van Stellenbosch waar hy belasting doseer het.

Hy het onder meer ‘n BRek en BRek Honneurs graad, sowel as ‘n MCom (Belasting) graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en is ‘n Geoktrooieerde Rekenmeester (SA) (geaffilieer met SAICA). Leonard is ook ‘n Geregistreerde Belastingpraktisyn.

Leonard dien as Eksaminator vir SAIT op Indirekte Belasting aangeleenthede vir die External Integrated Summative Assessment (EISA) Tax Professional Paper.

Hy was voorheen werksaam as ‘n senior bestuurder in die Mazars Belastingskonsultasie afdeling, nadat hy in Januarie 2015 by hulle aangesluit het, en het die posisie van Indirekte Belastingfokus groepleier vir Suid-Afrika beklee.

Meer oor estian

ESTIAN HAUPT

SENIOR BESTUURDER: SA DIREKTE BELASTING

Envelope Linkedin

Estian Haupt beklee die pos as senior bestuurder binne die SA Direkte Belastingpraktyk.

Hy het onder meer ‘n BCom (met Regte) en LLB-grade sowel as ‘n MCom (Belasting)-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy is ‘n toegelate (nie-praktiserend) advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika.

Hy was voorheen werksaam as ‘n belasting- en regskonsultant by Exceed Tax and Advisory Services. Sy verantwoordelikhede het onder meer belastingkonsultasie, die opstel van trustaktes en testamente, boedelbereddering en die opstel van ooreenkomste ingesluit. In 2016 het hy by PwC se korporatiewe en internasionale belastingspan aangesluit, waar hy in plaaslike- en internasionale belasting gespesialiseer het. Hier het hy ondervinding opgedoen in verskeie bedrywe en is ook blootgestel aan groot multinasionale en genoteerde entiteite.

Meer oor Juanita

JUANITA VAN DER MERWE

MEDE-DIREKTEUR: BELASTINGNAKOMING

Envelope Linkedin

Juanita van der Merwe is ‘n mede-direkteur in die belastingnakomingspraktyk, wat haar verantwoordelik maak vir die verskaffing van belastingnakomingsdienste aan verskeie AJM kliënte, om sodoende te verseker dat al hul wetlike belastingnakomingsverpligtinge betyds en akkuraat nagekom word.

Sy het onder meer ‘n BCom Honneurs (Belasting)-graad asook ‘n MCom-graad in Belasting aan die Universiteit van Kaapstad verwerf. Sy het ook ‘n gevorderde sertifikaat in belasting aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi asook ‘n gevorderde HDip in belastingprosesreg by die Internasionale Instituut vir Belasting en Finansies.

In 2007 het Juanita as belastingnakoming assistent bestuurder by PwC se belastingnakomingspan in Stellenbosch gewerk. Gedurende hierdie tyd het sy inkomstebelasting nakomingsdienste aan individue, trusts en korporatiewe kliënte binne verskeie industrieë verskaf. Sy het in-diepte ondervinding in belastingadministrasie en as belastingpraktisyn het sy sterk werksverhoudings met die verskillende Suid-Afrikaanse Inkomstedienskantore ontwikkel. Juanita het gedurende 2015 by die Wiese-familie se Titan Group-belastingspan aangesluit as belastingnakomingsbestuurder en was verantwoordelik vir al die inkomstebelasting nakomingsvereistes van al hul Suid-Afrikaanse groepsentiteite.

Envelope Linkedin

Bobby Wessels

SENIOR BESTUURDER: KORPORATIEWE EN INTERNASIONALE BELASTING

BRek.LLB, Algemene Belasting Praktisyn
Meer oor BOBBY

BOBBY WESSELS

BESTUURDER: KORPORATIEWE EN INTERNASIONALE BELASTING

Envelope Linkedin

Deoran Wessels, is ‘n bestuurder by die besigheid. Sy fokus is op korporatiewe inkomstebelasting, internasionale belasting, en die belasting van toepassing op internasionale emigrasie.

Hy het in 2019 ‘n BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Bobby studeer tans vir ‘n LLM in Belasting aan die Universiteit van Kaapstad. Gedurende sy tyd op universiteit is Bobby verkies as President van die Helderberg-koshuis, voorsitter van die Prim-komitee en het ‘n ex officio setel op die Studenteraad beklee.

Envelope Linkedin

Jacky Labuschaigne

SENIOR BESTUURDER: DISPUTE​

BCom (Regte), LLB, LLM (Belastingwetgewing), Prokureur van die Hoë Hof (praktiserend)

Meer oor Jacky

JACKY LABUSCHAIGNE

SENIOR Bestuurder: DISPUTES

Envelope Linkedin

Jacky Labuschaigne is ‘n senior bestuurder in die Dispute praktyk. Sy is verantwoordelik vir die bestuur van AJM kliënte se dispuut prosedures, van beide die belastingraad en die belastinghof.

Sy het onder meer BCom (regte) en LLB grade van die Universiteit van Stellenbosch en LLM graad in Belastingwet van die Universiteit van Suid Afrika. Sy is ‘n toegelate (praktiserende) prokureur van die Hoë Hof.

Jacky het voorheen as ‘n prokureur praktiseer, waar sy gespesialiseer het in Hooggereg litigasie en waar sy ervaring opgedoen het terwyl sy hoë profiel sake hanteer het, hoofsaaklik in Kommersiële en Insolvensiereg.

Envelope Linkedin

Megan Landers

SENIOR BESTUURDER: VALUTABEHEER​

BRek.LLB, BCom in Internasionale Belasting, Advokaat van die Hoë Hof van Suid-Afrika (nie praktiserend), geregistreerde belastingpraktisyn
Meer oor megan

Megan Landers

SENIOR BESTUURDER: VALUTABEHEER

Envelope Linkedin

Megan Landers beklee die pos as senior bestuurder binne die Internasionale Belastingpraktyk. Sy is verantwoordelik vir die verskaffing van internasionale belastingkonsultasiedienste, die hantering van dispute en die hantering van algemene korrespondensie met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).

Sy het ‘n BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch asook ‘n BCom Honneursgraad in Belasting aan die Universiteit van Kaapstad verwerf.

Megan het in 2012 ‘n tweejaar-internskap by PwC se belastingakademie voltooi waarna sy as belastingkonsultant by die firma se korporatiewe en internasionale belastingspan in Kaapstad gewerk het.

Gedurende hierdie tyd het sy inkomstebelastingnakoming en konsultasiedienste aan plaaslike en internasionale korporatiewe kliënte in die finansiële dienste-, media- en vermaaklikheidsbedryf verskaf. Sy het ook gehelp met die oprigting en registrasie van openbare weldaadorganisasies.

In 2017 het Megan as korporatiewe finansiële bestuurassistent by British American Tobacco se direkte belastingspan in Suid- Afrika aangesluit. Sy was verantwoordelik vir korporatiewe belastingnakoming en verslagdoening van alle Suid-Afrikaanse groepsentiteite, belastingwetgewing en advies.

Megan is ‘n toegelate (nie-praktiserend) advokaat van die Hoë hof van Suid-Afrika. Sy is tans besig om haar MCom in Internasionale Belasting aan die Universiteit van Kaapstad te voltooi.

ANGELIQUE STRONKHORST

SENIOR ASSOSIAAT

BRek.LLB

Meer oor Angelique

ANGELIQUE STRONKHORST

KONSULTANT

Envelope Linkedin

Sy het in 2021 haar BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy het in Januarie 2022 by die AJM-span aangesluit. Sy is tans besig om haar Meestersgraad in Suid-Afrikaanse belasting aan die Universiteit van Kaapstad te voltooi.

Envelope Linkedin

Bradley Zebert

SENIOR ASSOSIAAT

B.Soc.Sci (Filosofie en Regte), LLB (cum laude), LLM (Internasionale Belasting), prokureur van die Hoë Hof van Suid-Afrika (praktiserend), geregistreerde belastingpraktisyn

Meer oor Bradley

Bradley Zebert

konsultant

Envelope Linkedin

Bradley Zebert beklee die posisie van konsultant binne AJM Belasting en fokus op korporatiewe inkomstebelasting en internasionale belasting.

Hy het ‘n B.Soc.Sci (Filosofie en Regte), LLB (cum laude), sowel as ‘n LLM (Internasionale Belasting) verwerf van die Universiteit van Kaapstad.

Voordat hy by die besigheid aangesluit het, het hy sy klerkskap voltooi om ‘n toegelate prokureur van die Hooggeregshof van Suid Afrika (praktiserend), waarna hy as internasionale belastingkonsultant in Stellenbosch gewerk het.

Hy het onder meer in 2022 die IBFD-UCT toekenning gewen vir die beste tesis oor ‘n onderwerp van internasionale belasting, wat omgeskakel en gepubliseer was in die Bulletin vir Internasionale Belasting.

Envelope Linkedin

Janél King

SENIOR ASSOSIAAT

BAcc Hons, LLB, CA(SA)
Meer oor Janél

ELANA DU PLESSIS

Senior Assosiaat

Envelope Linkedin

Elana beklee die posisie as Senior Assosiaat binne AJM Tax.

Elana het die grade BCom (Regte) (cum laude) LLB en MCom (Belasting) aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Voordat sy by AJM aangesluit het, het sy haar klerkskap voltooi by ‘n kommersiële regsfirma in Kaapstad en sy is ‘n toegelate prokureur van die Hoë Hof van Suid-Afrika (ne-praktiserend).

Envelope Linkedin

MARCO CLAASSEN

SENIOR ASSOSIAAT

BAccLLB, Attorney of the High Court of South Africa, Registered Tax Practitioner

Meer oor Janél

MARCO CLAASSEN

SENIOR Assossiaat

Envelope Linkedin

Marco Claassen beklee die posisie van senior assosiaat binne AJM Belasting en fokus op korporatiewe inkomstebelasting, transaksionele advies en die implementasie van transaksies. 

Hy het sy BRekLLB-graad verwerf by die Universiteit van Stellenbosch aan die einde van 2020.

Voordat Marco by die besigheid aangesluit het, het hy sy klerkskap by bekende nasionale regsfirma voltooi waarna hy aangestel is as assosiaat prokureur in die korporatiewe-, kommersiële- en belastingafdelings van die betrokke regsfirma.

Marco het ervaring in korporatiewe strukturering en herstrukturerings, die onderhandeling van kommersiële transaksies, die opstel van kommersiële kontrakte en grondwetlike dokumente en die voorsieining van belastingadvies. 

Marco is ‘n geregistreerde belastingpraktisyn en ‘n toegelate Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika.

ANGELIQUE STRONKHORST

SENIOR ASSOSIAAT

BRek.LLB

Bradley Zebert

SENIOR ASSOSIAAT

B.Soc.Sci (Filosofie en Regte), LLB (cum laude), LLM (Internasionale Belasting), prokureur van die Hoë Hof van Suid-Afrika (praktiserend), geregistreerde belastingpraktisyn

Janél king

SENIOR ASSOSIAAT

BRek Hons, LLB, CA(SA)

MARCO CLAASSEN

SENIOR Assosiaat

BAccLLB, Attorney of the High Court of South Africa, Registered Tax Practitioner

Meer oor Angelique

ANGELIQUE STRONKHORST

KONSULTANT

Envelope Linkedin

Sy het in 2021 haar BRek.LLB-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy het in Januarie 2022 by die AJM-span aangesluit. Sy is tans besig om haar Meestersgraad in Suid-Afrikaanse belasting aan die Universiteit van Kaapstad te voltooi.

Meer oor Bradley

Bradley Zebert

konsultant

Envelope Linkedin

Bradley Zebert beklee die posisie van konsultant binne AJM Belasting en fokus op korporatiewe inkomstebelasting en internasionale belasting.

Hy het ‘n B.Soc.Sci (Filosofie en Regte), LLB (cum laude), sowel as ‘n LLM (Internasionale Belasting) verwerf van die Universiteit van Kaapstad.

Voordat hy by die besigheid aangesluit het, het hy sy klerkskap voltooi om ‘n toegelate prokureur van die Hooggeregshof van Suid Afrika (praktiserend), waarna hy as internasionale belastingkonsultant in Stellenbosch gewerk het.

Hy het onder meer in 2022 die IBFD-UCT toekenning gewen vir die beste tesis oor ‘n onderwerp van internasionale belasting, wat omgeskakel en gepubliseer was in die Bulletin vir Internasionale Belasting.

Meer oor Janél

Janél king

SENIOR ASSOSIAAT

Envelope Linkedin

Janél het haar BRek- en honneursgrade aan die Universiteit van Stellenbosch verwerp, waarna sy haar klerkskap as geoktrooieerde rekenmeester by Ernst en Young in Kaapstad voltooi het. Janél het ook in 2021 haar LLB graaD aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi.

Sy is tans besig om haar Meestersgraad deur die Universiteit van Suid-Afrika te voltooi.

Meer oor Marco

MARCO CLAASSEN

SENIOR Assossiaat

Envelope Linkedin

Marco Claassen beklee die posisie van senior assosiaat binne AJM Belasting en fokus op korporatiewe inkomstebelasting, transaksionele advies en die implementasie van transaksies. 

Hy het sy BRekLLB-graad verwerf by die Universiteit van Stellenbosch aan die einde van 2020.

Voordat Marco by die besigheid aangesluit het, het hy sy klerkskap by bekende nasionale regsfirma voltooi waarna hy aangestel is as assosiaat prokureur in die korporatiewe-, kommersiële- en belastingafdelings van die betrokke regsfirma.

Marco het ervaring in korporatiewe strukturering en herstrukturerings, die onderhandeling van kommersiële transaksies, die opstel van kommersiële kontrakte en grondwetlike dokumente en die voorsieining van belastingadvies. 

Marco is ‘n geregistreerde belastingpraktisyn en ‘n toegelate Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika.

Envelope Linkedin

Dawid Oosthuizen

Assosiaat

Bcom (Law), LLB

Meer oor Dawid

Dawid Oosthuizen

assosiaat

Envelope Linkedin

Dawid Oosthuizen beklee die posisie van assosiaat by AJM.

Hy het sy BCom (Regte) graad in 2021 en LLB graad in 2023 aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy werk tans aan sy LLM deur die Universiteit van Stellenbosch. Gedurende sy studies aan die Universiteit van Stellenbosch was Dawid Primarius van Vesta PSO en ‘n lid van die Prim komitee.

Envelope Linkedin

Cindy Spannenberg

ASSISTENT: BELASTINGNAKOMING

BA Hons

Meer oor Cindy

CINDY SPANNENBERG

ASSISTENT: BELASTINGNAKOMING

Envelope Linkedin

Cindy Spannenberg beklee die posisie van belastingnakoming assistent. In hierdie posisie werk Cindy nou saam met Lauren en Juanita om administratiewe bystand te verleen in alle belastingnakomingsaangeleenthede.

Sy het ‘n BA graad aan die Universiteit van die Wes Kaap verwerf in 2016 en ‘n BA honneurs graad aan die Universiteit van die Wes Kaap in 2017. Sy is reeds deel van die belastingnakomingspan vir meer as ‘n jaar en is tans besig met haar studies toegespits hierop. en het onlangs by die AJM span aangesluit. Sy wil graag verdere studies in die belastingsadministrasie arena nastreef in 2023.

Envelope Linkedin

LAUREN LEE MATTHEWS

ASSISTENT: BELASTINGNAKOMING

BA

Meer oor Lauren

LAUREN LEE MATTHEWS

ASSISTENT: BELASTINGNAKOMING

Envelope Linkedin

Lauren Lee Matthews is aangestel as belasting nakomingsassistent.

Lauren werk nou saam met Juanita en verskaf administratiewe hulp met alle belasting nakomingsaangeleenthede.

Sy het in 2019 ’n BA-graad aan die Universiteit van Wes-Kaapland verwerf en het gedurende 2021 by die AJM-span aangesluit, en wil graag verder studeer in die belastingsadministrasie-arena.

Copyright © 2025 AJM Tax | Privacy Policy | PAIA Manual

AJM

AJM is a specialist tax consulting firm which offers a wide spectrum of local and international tax related services. Our areas of speciality include income tax, VAT, estate duty and tax administration. The increased complexity of the South African tax landscape has over time necessitated such a specialist approach, and against this background AJM provides its clients practical solutions to achieve their commercial goals.

Recent Articles

<strong>When do you have to register as a VAT vendor and levy VAT on your supplies? – Copy</strong>November 29, 2022
<strong>VAT Compliance</strong>November 29, 2022
<strong>Types of supplies for VAT purposes</strong>November 29, 2022

Quick Contact

Need some advice?
+27 (0) 21 202 1220
admin@ajmtax.co.za